Modulekode | EKK 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Enkel en drie-fase basiese konsepte, transformators: die ideale transformator, ekwivalente stroombaan, enkel en drie-fase transformators, outo transformators, tap veranderingstransformators. Sinkrone masjiene: ekwivalente stroombaan, aktiewe en reaktiewe drywingsbeheer, twee-asse masjienmodel. Transmissielyne, Ondergrondse Kabels, Kapasitore, Reaktore, Enkel en drie-fase induksie-motors, Las-modellering. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EIR 211, 221 GS |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App